Die polisie in die Sarah Baartman-distrik in die Oos-Kaap het die afgelope week meer as 139 verdagtes tydens verskeie ...
Van die pawiljoene tot langs die rugbyveld se kantlyn — dít is waar Hoërskool Overberg se Brooklyn Okkers besig is om haar ...
Die oudste broer, Julius Pretorius (52), vertel: “Ons het my ouers se trou-sertifikaat gevat en navraag by verskeie ...
‘N PASTOOR wat homself voordoen as iemand wat mense kan help om huweliksbeamptes en kommissarisse van eed te word, is in die ...
TWEE mans is swaar gestraf vir ’n gewelddadige huisroof en ontvoering op ’n plaas naby Smithfield in die Vrystaat.
’N TAXIRIT het Vrydagoggend in ’n doodsrit geëindig toe ‘n vragmotor en ’n taxi, by ’n berugte kruising in Noordwes in ’n ongeluk betrokke was. Agt mense, insluitend ’n jong meisie, het hul lewens in ...
VELDWAGTE het die Kaap De Goeie Hoop-DBV die afgelope week, terwyl hulle aan diens was, in kennis van ’n volwasse ...
’N BUITELANDSE burger (28) is in die Oos-Kaap in verband met die moord op vyf jong mans in Motherwell op 27 Mei vanjaar in ...
EK het nie geweet vroumense kan so bang vir ’n slang wees nie. Maar dit los my eensaam, want my naam loop in ons klein ...
DIE kinderverkragter Leano Vergotine (42) is een van die strengste vonnisse moontlik verseker nadat die Wes-Kaapse afdeling ...
HI, SONLANDERS! André Maarman vat die ouman wat hy leer ken het as oom Paul Green, uit vir ete na die food court in die Parow ...
DIE welbekende VGK-leraar en kapelaan ds. Trevor Links word vandag in Vredendal gegroet. Links se begrafnisdiens is vanuit die VGK-kerk in Vredendal gehou en live op Facebook uitgesaai. Tydens die ...