HY KEN Kelly Smith sedert 2016 en het haar destyds by ’n familielid van haar se begrafnis of troosdiens ontmoet. So het Nico Steven Coetzee, ’n inwoner van die Diazville-woonbuurt in Saldanha, gister ...
“Dit was duidelik in die wedloop – sy wou nie ophou nie. Sy wou die wedloop klaarmaak.” Die langafstandatleet van Bloemfontein wat Saterdag (28/9) dood is tydens ’n bergwedloop in die Oos-Kaap se ...
TERWYL daar getreur word oor die 16-jarige vermoorde Deveney Nel, word die deurbraak met die arrestasie van 'n 17-jarige seun wat van haar moord verdink word, verwelkom. Anroux Marais, provinsiale ...
“Ek weet die Here is onmeetlik lief, nie net vir Corné nie, maar vir my en elkeen van ons hartsmense.” Naasbestaandes en vriende neem Donderdag (14/3) om 13:00 by die Tevah-funksielokaal in Ferreira, ...
TUINROETE NUUS - Die skielike dood van die Suid-Kaapse sakeman David Scheun, en die tragiese aard daarvan, was en is 'n onmeetlike verlies vir sy familie en groot vriendekring. Die 55-jarige Scheun ...
GROOK-BRAKRIVIER NUUS - Nog 'n troosdiens word Donderdag, 8 Desember, om 19:00 vir Virgol Frans (44), voorsitter van die Groot Brak-rugbyklub, by die VGK in Groot-Brakrivier gehou. Frans het op ...
Die Carstens-gesin van Prince Alfred Hamlet naby Ceres in die Wes-Kaap het die oggend van 16 Augustus omgekom in 'n verwoestende brand tydens 'n vakansie in die Kalahari. Die hele gesin is uitgewis.
Roelof is gedurende Desember in die Sasolburg-hospitaal oorlede en ‘n spesiale troosdiens en -tee word Sondag, 16 Februarie om 11:00 vanuit die Gereformeerde Kerk Sasolburg in Faickneystraat vir hom ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results